Foshan
Voorkoms
Foshan 佛山 | |
---|---|
Stad | |
Die Tongji-brug in die Chancheng-distrik. | |
Koördinate: 23°01′00″N 113°07′00″O / 23.01667°N 113.11667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Lin Yuanhe (林元和) |
• Burgemeester | Chen Yunxian (陈云贤) |
Oppervlak | |
• Stad | 3 813,64 km2 (1 472,45 vk. myl) |
• Water | 690 km2 (270 vk. myl) |
• Stedelik | 153,69 km2 (59,34 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 7 194 311 |
• Digtheid | 1 900/km2 (4 900/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 528000 |
Skakelkodes | 757 |
Webwerf | foshan.gov.cn |
Foshan (Chinees: 佛山) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 7 194 311 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See, noordwes van Hongkong en noord van Macau geleë. Foshan grens in die ooste aan Guangzhou.