Koblenz
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Rynland-Palts |
Koördinate | 50°21′N 7°36′O / 50.350°N 7.600°O |
Stigting | 13/12 v.C. Confluentes |
Stadstatus | 1204 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 105,02 vk km |
Hoogte bo seevlak | 65 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 106 677[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 016/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Joachim Hofmann -Göttig (SPD) |
Amptelike webwerf | koblenz.de |
Koblenz (Frans: Coblence) is 'n stad aan die oewer van die Ryn, in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 106 677 (2011) en 'n oppervlakte van 105,02 km². Die stad is ná Mainz en Ludwigshafen am Rhein die derde grootste stad van die deelstaat Rynland-Palts en bekend vir die Deutsche Eck aan die monding van die Moesel in die Ryn.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (de) Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2011 Geargiveer 22 Oktober 2012 op Wayback Machine
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Koblenz. |
- (en) Toerisme-inligting oor Koblenz op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf
- (en) "Koblenz". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 April 2019.