O'Hare Internasionale Lughawe
Chicago O'Hare Internasionale Lughawe Chicago O'Hare International Airport | |||
---|---|---|---|
Lugbeeld van die Lughawe | |||
IATA: ORD – ICAO: KORD | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbare Lughawe | ||
Eienaar/Operateur | Stad Chicago | ||
Bedien | Chicago, Illinois | ||
Spil vir | Air Choice One American Airlines United Airlines | ||
Fokuspunt vir | Frontier Airlines[1] Spirit Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 668 vt / 204 m | ||
Koördinate | 41°58′43″N 87°54′17″W / 41.97861°N 87.90472°W | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
4L/22R | 2 286 | 7 500 | Teer |
4R/22L | 2 461 | 8 075 | Teer |
9L/27R | 2 286 | 7 500 | Beton |
9R/27L | 2 428 | 7 967 | Teer/Beton |
10C/28C | 3 291 | 10 800 | Beton |
10L/28R | 3 962 | 13 001 | Teer/Beton |
14L/32R | 3 050 | 10 005 | Teer |
14R/32L | 2 952 | 9 685 | Teer/Beton |
Helikopterblaaie | |||
Aantal | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
H1 | 61 | 200 | Beton |
Statistieke (2022) | |||
Passasiers | 68 340 619 | ||
Lugbewegings | 711 561 | ||
Vrag (metrieke ton) | 2 235 709 | ||
Ekonomiese impak | VS$14,1 miljard[2] | ||
Bronne: FAA en die Lughawe se webwerf[3] |
Chicago O'Hare Internasionale Lughawe (IATA-kode: ORD, ICAO: KORD), ook bekend as O'Hare Lughawe, O'Hare Field, Chicago Internasionale Lughawe, of bloot O'Hare, is 'n groot lughawe in die verre-noordwestelike hoek van Chicago, Illinois, 27 km (17 myl) noordwes van die Chicago Loop. Dit is die primêre lughawe in diens van die Chicago-area, met Chicago Midway Internasionale Lughawe, ongeveer 16 km (10 myl) nader aan die Loop, wat dien as 'n sekondêre lughawe vir Laekosterederye.
O'Hare is die tweede grootste passasierspilpunt vir United Airlines (insluitend United Express) na Houston se George Bush Interkontinentale Lughawe en hanteer 15,3 miljoen passasiers per jaar. O'Hare is United se grootste sentrum per aantal vlugte, met 'n totaal van 585 vlugte per dag. United is ook die grootste lugredery by O'Hare, en bedien meer as 45% van alle passasiers wat deur die lughawe beweeg. American Airlines is die tweede grootste operateur op O'Hare, en hanteer 37% van die passasiers. O'Hare is American Airlines se tweede grootste spil, na Dallas/Fort Worth Internasionale Lughawe.
Statistiek
[wysig | wysig bron]Top bestemmings
[wysig | wysig bron]Rang | Lughawe | Passasiers | Lugrederye |
---|---|---|---|
1 | Los Angeles, California | 1 187 000 | American, Spirit, United |
2 | New York–LaGuardia, New York | 1 158 000 | American, Delta, United |
3 | Denver, Colorado | 987 000 | American, Southwest, United |
4 | Orlando, Florida | 853 000 | American, Frontier, Southwest, Spirit, United |
5 | Las Vegas, Nevada | 823 000 | American, Frontier, Southwest, Spirit, United |
6 | San Francisco, Kalifornië | 813 000 | Alaska, American, United |
7 | Newark, Nuwe Trui | 790 000 | American, United |
8 | Dallas/Fort Worth, Texas | 787 000 | American, Spirit, United |
9 | Phoenix–Sky Harbor, Arizona | 771 000 | American, Southwest, Spirit, United |
10 | Boston, Massachusetts | 764,000 | American, Delta, JetBlue, United |
Rang | Lughawe | Passasiers | Lugrederye |
---|---|---|---|
1 | Cancún, Meksiko | 879 935 | American, Frontier, Southwest, Spirit, United |
2 | Londen-Heathrow, V.K. | 747 365 | American, British Airways, United |
3 | Meksikostad, Meksiko | 619 201 | Aeroméxico, United, Viva Aerobus, Volaris |
4 | Toronto–Pearson, Kanada | 495 230 | Air Canada, American, Flair, Swoop, United, WestJet |
5 | Frankfurt, Duitsland | 485 168 | Lufthansa, United |
6 | Delhi, Indië | 359 623 | Air India, United |
7 | München, Duitsland | 341 806 | Lufthansa, United |
8 | Dublin, Ierland | 337 527 | Aer Lingus, American, United |
9 | Istanboel, Turkye | 337 440 | Turkish |
10 | Guadalajara, Meksiko | 327 223 | Aeroméxico, Viva Aerobus, Volaris |
Lugredery markaandeel
[wysig | wysig bron]Rang | Lugredery | Passasiers | Markaandeel |
---|---|---|---|
1 | United Airlines | 20 575 000 | 36,40% |
2 | American Airlines | 14 067 000 | 24,89% |
3 | SkyWest Airlines | 4 847 000 | 8,57% |
4 | Envoy Air | 4 163 000 | 7,36% |
5 | Spirit | 2 537 000 | 4,49% |
6 | Ander | 10 338 000 | 18,29% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Frontier focuses on Chicago from new O'Hare base" (in Engels). The Chicago Tribune. 30 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 September 2014.
- ↑ "Chicago airport – Economic and social impact" (in Engels). Ecquants. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 September 2013.
- ↑ "Year to Date Operations-Passengers, Cargo Summary December 2021" (PDF). flychicago.com. Besoek op 18 Maart 2022.
- ↑ 4,0 4,1 "Chicago, IL: O'Hare (ORD)". Bureau of Transportation Statistics. U.S. Department of Transportation. Besoek op 18 Julie 2023.
- ↑ "International Report Passengers". United States Department of Transportation. 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2019. Besoek op 10 Maart 2021.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |