Taylor Swift - Tim McGraw (Afrikaanse Vertaling)
Jun. 19, 20061 viewer
Taylor Swift - Tim McGraw (Afrikaanse Vertaling) Lyrics
[Vers 1]
Hy't gesê die manier hoe my blou oë skyn
Het Georgia sterre beskaamd gemaak daai aand
Ek het gesê, "Dis 'n leuen"
Net 'n seun in 'n Chevy bakkie
Wat 'n neiging gehad het om vas te sit
Snags op die agtepad
En ek was reg daar lanks hom heel somer lank
En toe die keer wat ons wakker geword het om daai somer weg te vind
[Koor]
Wanneer jy dink Tim McGraw
Hoop ek jy dink my gunsteling liedjie
Die een waarna ons gedans het heel nag lank
Diе maan soos 'n kollig op die meer
Wanneer jy dink gelukkigheid
Hoop еk jy dink daai klein swart rokkie
Dink aan my kop op jou bors
En my ou verbleikte blou jeans
Wanneer jy dink Tim McGraw
Hoop ek jy dink aan my
[Vers 2]
September het 'n maand van trane gesien
En God bedank dat jy nie hier was nie
Om my soos dit te sien nie
Maar in 'n boks onder my bed
Is 'n brief wat jy nooit gelees het
Van drie somers terug
Dis moeilik om dit nie als 'n bietjie bittersoet te vind nie
En as ek terugkyk na al daai toe, is dit lekker om te glo

Die maan soos 'n kollig op die meer
Wanneer jy dink gelukkigheid
Hoop ek jy dink daai klein swart rokkie
Dink aan my kop op jou bors
En my verbleikte blou jeans
Wanneer jy dink Tim McGraw
Hoop ek jy dink aan my
[Brug]
Ek is vir die eerste keer sedertdien terug
Ek staan op jou straat
En daars 'n brief gelos op jou voorstoep
En die eerste ding wat jy sal lees
[Koor]
Is, "Wanneer jy dink Tim McGraw
Hoop ek jy dink my gunstelling liedjie
Eendag sal jy jou radio aansit
Ek hoop dit vat jou terug na daai plek"

[Slot]
Oh, dink aan my, mmm
Hy't gesê die manier hoe my blou oë skyn
Het Georgia sterre beskaamd gemaak daai aand
Ek het gesê, "Dis 'n leuen"
Oh, dink aan my, mmm
Hy't gesê die manier hoe my blou oë skyn
Het Georgia sterre beskaamd gemaak daai aand
Ek het gesê, "Dis 'n leuen"
About
Have the inside scoop on this song?
Sign up and drop some knowledge
Q&A
Find answers to frequently asked questions about the song and explore its deeper meaning
- 1.Taylor Swift - Tim McGraw (Afrikaanse Vertaling)
Credits
Released on
June 19, 2006
Taylor Swift - Tim McGraw (Afrikaanse Vertaling) Is A Translation Of
Tags
Comments
Sign Up And Drop Knowledge 🤓
Genius is the ultimate source of music knowledge, created by scholars like you who share facts and insight about the songs and artists they love.